Geleenthede

Eeufees-Vrydae
21 September 2018

Op Eeufees-Vrydae word rondleidings gedoen deur die uitstalling US Verlede Hede Toekoms, wat tans in die Universiteit Stellenbosch Museum te sien is. Sodoende ontvang lede van die universiteit en die gemeenskap ‘n geleentheid om meer oor die geskiedenis van die instelling te leer. ‘n Vingerete word na elke rondleiding bedien. Bespreking is noodsaaklik.

Tyd: 13:00 - 14:00
Lokaal: Universiteit Stellenbosch Museum
Koste: Gratis