Geleenthede

Forward? Forward! Forward..uitstalling
5 Desember 2018

Die Forward? Forward! Forward…uitstalling is ‘n toekomsgerigte Eeufeesuitstalling van 100 kunswerke wat die toekoms van die Universiteit Stellenbosch en die hoër onderwys in Afrika uitbeeld. Enige kunstenaar sal kunswerke oor uitgesoekte temas kan voorlê. Die hoofdoel van die uitstalling is om ‘n blik op die toekoms 100 jaar van nou af te bied.

Tyd: 18:00
Lokaal: Universiteit Stellenbosch Museum
Koste: Gratis