Met die herdenking van ons Eeufees in 2018, het ons groot prestasies en grensverskuiwende ontdekkings gevier. Ons het die meer as 250 000 alumni en studente, opvoeders, navorsers en professionele en administratiewe ondersteuningspersoneel gesalueer, asook ons bestuur- en oorsigbestuurstrukture wat gehelp het om hierdie instansie te vorm en sy reputasie as ’n akademiese instansie van wêreldgehalte te vestig. Ons het ook deur middel van ons Restitusieverklaring ons bydrae tot die ongeregtighede van die verlede erken.

Ons Eeufees met een oogopslag

Onthou-oomblikke

Hier is ’n blik van sommige van die gebeure wat die belangstelling in en opwinding en viering van ons Eeufeesjaar aangevul het.

Matie-stemme

Die Universiteit Stellenbosch (US) is die tuiste van ’n multikulturele gemeenskap van studente, personeel en alumni. Klik hier om hulle verhale te lees.



Tydlyn