Die Afdeling Gemeenskapsinteraksie (AGI), die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie (BNS) en die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut (FVZS Instituut) vir Studenteleierskapsontwikkeling nooi u hiermee hartlik uit na ‘n openbare lesing as deel van die institusionele vieringe van Menseregtedag van die Universiteit Stellenbosch. Read more