Lewer kommentaar

Stuur gerus enige vrae, voorstelle of kommentaar aan ons deur dit in die onderstaande blokkie in te tik

Onderwerp
Naam
E-posadres
Aan
 
Laai Eendrag logo af

Daar is kopiereg op die Eendrag wapen en logo. Kliek hier om ’n hoë resolusie wapen en logo af te laai.

Koos Bekker Prys
EENDRAG MANSKOSHUIS: Webbladdrukstuk
Adres: http://www0.sun.ac.za/eendrag/page.php?id=124
Datum: 22 Mei 13

Die Mees gesogte prys…

Die Koos Bekker Prys is in 2011 aan Eendragters bekend gestel wat daarna streef om innovering binne Eendrag te beloon. Of jy nou ‘n website-onderneming of ‘n roomyswinkel besit, hierdie prys is vir jou! Die prys beloon beide ‘n unieke verandering in die lewens van Eendragters sowel as studente.

Daar is vir die volgende tien jaar vyf pryse per jaar beskikbaar gestel. In 2011 het drie Eendragters hierdie toekenning ontvang:

Hugo Minnaar (Webtuiste waar mens kan sien waar om aktiwiteite in jou omliggende area so genotvol moontlik te maak)

Johannes Jonker (Webtuiste wat uitkontrakterings behartig)

Michail Brynard (Sakrekenaarbesigheid)

In effek beteken dit dat daar hierdie sewe pryse beskikbaar is en Eendragters word aangemoedig om hiervoor aansoek te doen en van ‘n ongelooflike geleentheid gebruik te maak.

Mag die volgende Bill Gates, deur hierdie prys, uit Eendrag sy oorsprong vind!