Lewer kommentaar

Stuur gerus enige vrae, voorstelle of kommentaar aan ons deur dit in die onderstaande blokkie in te tik

Onderwerp
Naam
E-posadres
Aan
 
Laai Eendrag logo af

Daar is kopiereg op die Eendrag wapen en logo. Kliek hier om ’n hoë resolusie wapen en logo af te laai.

Beurse
EENDRAG MANSKOSHUIS: Webbladdrukstuk
Adres: http://www0.sun.ac.za/eendrag/page.php?id=125
Datum: 26 Mei 13

Tydens Eendrag se 50 jaar reunie is daar agt beurse wat uit die hoogtepunt gespruit het.

Hierdie beurse is vir nuwelingstudente bedoel en daar is verskillende kategorieë vir die beurse:

Beurs 1: Persoon wat B-Rek studeer en van die Paarl afkomstig is of daar skool gegaan het.

Beurs 2: Afrikaansprekende Ingenieurswesestudent

Beurs 3: Persoon wat in die Humanities studeer

Beurs 4 en 5: Uitnemendheidsbeurse waar daar op akademiese uitnemendheid gefokus word.

Beurs 6 en 7: Behoeftigheidsbeurse wat fokus op finansiële behoeftigheid.

Nuwelinge word aangemoedig om van hierdie ongelooflike geleentheid gebruik te maak.

‘n Spesiale woord van dank aan Mof Terblanche, Chris Otto en alle betrokke Oud-Eendragters wat van hierdie droom ‘n realiteit gemaak het.

Die agste beurs is in ‘n prys omskep en word aan die top akademiese derdejaar toegeken. Hierdie prys is vir die volgende tien jaar beskikbaar vir toekenning. Die eerste wenner van hierdie prys is Thomas Weighill en ons is trots op hom met hierdie uitnemende prestasie. Welgedaan met die wen van die Eendrag Merieteprys.