Digitale Alumni-Nuusbrief | Winter 2022

Uitsonderlike Jong Maties vier die bekendstelling van YAP – die Universiteit se Jong Alumni Program. Hierdie spesiale publikasie laat die kollig val op 'n uiteenlopende groep alumni onder die ouderdom van 35.

lees meer
Uitsonderlike Jong Maties

In die eerste jaar sedert die bekendstelling van ons Universiteit Stellenbosch Vroue-alumnae Netwerk (SWAN), het ons verskeie stories van baanbreker Matie-vroue op die voorgrond geplaas. Lees gerus ons eerste SWAN-publikasie, wat die kollig laat val op 'n uiteenlopende groep van 50 Matie-vroue.

lees meer
Uitnemende Matie-vroue

As jy nog nie op ons Maties Connect-platform geregistreer is nie, waarvoor wag jy? Daar kan jy jou kundigheid deel, op hoogte bly van mede-Maties se doen en late en jou loopbaan bevorder.

lees meer
Maties Connect

Waarom sluit jy nie by een van ons nasionale of internasionale alumni-takke aan nie? Dit sal jou in staat stel om met ander Maties te netwerk, betrokke te raak, jou tyd of jou talent beskikbaar te stel, en idees te verken. Daar is iets vir almal!

lees meer
Sluit aan by 'n Alumni-tak

Die US se Jaarfonds, Bridge the Gap, is onlangs bekend gestel. Hierdie veldtog is 'n jaarlikse geldinsamelingsinisiatief wat alumni, die studentegemeenskap, personeel, ouers en vriende van die Universiteit uitnooi om ons studente te ondersteun in hulle poging om die struikelblokke op hulle pad na sukses te bowe te kom.

lees meer
Bridge the Gap-veldtog

Die gewilde Matie Winkel van die Universiteit Stellenbosch het in Julie 2021 sy aanlynwinkel geopen, waar die hele reeks klere, geskenke en bykomstighede van die US nou beskikbaar is.

lees meer
Matie Winkel