Address:
Huis Erica
de Waal straat
Stellenbosch
7600
Phone: 021 887 0529
Hk email: hkerica@sun.ac.za
Click here to submit a email query
Inwondende Hoof details:
Angelique McConney
Kliniese Sielkundige: Sentrum vir Studente Voorligting en Ontwikkeling
Tel: 021 808 4994
Faks: 021 808 3663
Inwonende Hoof

Angelique McConney
Beste Eerstejaar en nuwe Ericaner
Baie welkom by die pienkpaleis en baie geluk met jou plasing in Erica. Ek is saam met jou opgewonde oor die jaar wat voorlê.
Om aan die US te studeer is inderdaad ‘n voorreg. Dit bied soveel geleenthede en moontlikhede en die reis lei ook na vele oopdeure. Jou koshuis speel natuurlik ‘n baie belangrikerol. Dit is jou nuwe tuiste weg van joufamilie/ouerhuis. Ek hoop regtig dat jy vinnig jou voete in die koshuis sal vind en dat jy al die ondersteuning en moontlike vriendskappe met oop arms sal aangryp. Ek wil jou ook uitnooi om betrokke te raak by aktiwieite waar by jy aanklankvind. Jy en ons koshuis kan net voordeel daaruit trek.
As exciting as your new journey might be, it can also prove to be overwhelming. You will encounter many challenges along the way but please do not hesitate to contact me. The HK, mentors and myself are all here to assist.
Baie voorspoed met die jaar wat voorlê. Ek vertrou dat jy baie vreugde en sukses as deel van die Erica familie sal ervaar.
A heart-felt welcome! Welkom! Wamkelekile!
Angelique McConney
Clinical Psychologist
Centre for Student Counselling & Development
Stellenbosch University
Tel: 021-808 4970
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it