Address:
Huis Erica
de Waal straat
Stellenbosch
7600
Phone: 021 887 0529
Hk email: hkerica@sun.ac.za
Click here to submit a email query
Inwondende Hoof details:
Angelique McConney
Kliniese Sielkundige: Sentrum vir Studente Voorligting en Ontwikkeling
Tel: 021 808 4994
Faks: 021 808 3663
The ABC of E!
The Concise Erica Dictionary
Compiled by Erica HK 2012
All call
An announcement made by the HK for everyone’s attention over the intercom system.
Biblioteek
Groot ondergrondse biblioteek met rekenaar geriewe en groot swot areas. Biblioteek assistente is ook daar om jou te help met die opspoor van boeke vir take en navorsing.
Derby
Healthy sport competition between the three sisters: Erica, Nemesia and Serruria. This includes netball, hockey, foosball and more.
Early assessment
Assessment for all first years to see if they are still on track with their academic work and to identify problem areas that need work.
Eerstejaarsdans/ First years dance
A dance organised by the 1st years committee for all the first years. Normally held in the Tinie Louw or the Neelsie. Also see Tinnie Louw and Neelsie.
Fire drill
These are done once a term. In case of fire, Ericaners need to know what to do, how to act and how to remain safe. Fire drills are of the UTMOST IMPORTANCE and should never be done half heartedly and should also never be missed on purpose. See fines.
Fines
These are written out for various misdeeds in res, e.g. missing telephone duty, skipping fire drill and being noisy after 22:00 or before 07:00 am. A full list of the fines and prices can be found on each block.
Fladderfees
Erica week: During this week the Erica ladies participate in many activities as a res. HK and Prim caucus takes place, a Pink Barrel Skakel will be held and a few more interesting happenings.
Gesamentlike seksie-vergadering
Dit vind in die ontspanningsaal plaas en die hele huis moet dit bywoon. Indien daar met die hele huis gepraat moet word, sal hierdie die gewone seksievergadering van daardie week vervang. Sien ook seksievergadering.
Greenroute
Safe route on campus and between residences where security guards patrol the area 24 hours of the day. The guards can also be asked to escort you back to res after studying in the library or the SS late at night. Also see library and SS.
HK sirkus/HK caucus
Ladies that make themselves available to be elected for the house committee make speeches and answer questions posed by the rest of the house. See House committee.
Huisdans/dance
The biggest social event on the Erica Calendar. An evening where the Ericaners dress up, feel like a princess and dance the night away on the arm of their dates. The night is rounded off by a theme, yummy food and a spectacular venue.
Huisfondsdans /dance
A night in the first term where Ericaners can feel silly. A themed, informal dance normally held in the Tinie Louw.
Huiskerk
‘n Kerkbyeenkoms in koshuisverband.
House Committee (Hk)
A group of 10 ladies that stand as leaders in res, they make sure matters run smoothly and are concerned with the organising of events.
Huislied
The song representing Erica’s mission and vision. This song is sung after all house meetings and should be known by all Ericaners. See huisvergadering.
Huisvergadering
A meeting held with the whole house once a term. At this meeting important issues are up for discussion, motions are voted on, our Student Representative will inform us about Student Representative Council events and uncertainties or problem areas will be resolved. This meeting is more formal than the weekly section meetings and always has a theme. Also see section meeting.
Innaweek
A weekend in the first term where all the ladies stay in res and take part in organized activities. Bonds are built, new friends are made and these ladies stay your sisters for life. Activities include, mej. Swartsak, huisfondsdans, damesdag and huiskerk.
Inwonendehoof
This is currently Angelique McConney and she functions as our “stand-in mother”. She is there to help sort out issues faced at varsity and takes responsibility for all the ladies in Erica.
Kleinsêr
‘n Klein “koor” wat deelneem aan die jaarlikse sêr kompetisie tussen al die koshuise. Hierdie kompetisie word in die Endler-saal gehou en die finaal vind gewoonlik in die CTICC in die Kaap plaas. Wenners van hierdie finaal dring dan deur na die landswye finaal. Die sêr oefen byna die hele jaar aan hul liedjies en choreografie en in die derde kwartaal vind hierdie groot kompetisie plaas. Sien ook Neelsie –oorslaap.
Loopvlak
Gedeelte van die koshuis wat die verskeie blokke met mekaar verbind. Dit word ook in die somer benut as ideale sonbaai plek. Eerstejaars mag oudergewoonte eers die loopvlak gebruik wanneer daar ‘n mosie in huisvergadering geplaas word en al die seniors ten gunste daarvan stem.
Manneveiling
‘n Geleentheid tydens innaweek waar mooi manne van kampus opgeveil word vir liefdadigheid. Die Erica meisie koop die manne met alles van tandepasta tot blikkies Tuna. Al die items wat ingesamel word, word aan minderbevoorregte organisasies geskenk.
Mansbesoeke
Wanneer ‘n man in jou kamer kom kuier. Mansbesoeke geskied slegs op Saterdae en Sondae aande tussen 19:30 en 23:15. Slegs seniors mag mansbesoeke hê en ook slegs as daar ‘n deurwag aan diens is, maar dieselfde reel geld as by die loopvlak: indien die eerstejaars ‘n mosie insit gedurende huisvergadering en die seniors ten gunste daarvan stem, sal dit verander. Mansbesoeke eindig twee weke voor die aanvang van die eksamen.
Mej. Erica
An event that takes place during Fladderfees where a beautiful girl with personality and style that most represents Erica on all levels, will be crowned as Miss Erica.
Mej. Swartsak
An event during Innaweek where creativity is the name of the game. A designer (Ericaner) designs a dress using mainly black refuse bags and a model (Ericaner) models the dress. Mej. Swartsak is someone that cares a great deal for the environment and someone that can even make a black bag look good.
Mentor
‘n Persoon wat na die akademiese belange van eerstejaars omsien. Hierdie persoon is daar vir raad en leiding en is veral van belang gedurende die verwelkomingsprogram.
Mollassesêr
‘n Groot “koor” wat liedjies sing by verskillende koshuise en beoordeel word op oorspronklikheid, kreatiwiteit, ensovoorts. Dames sal by manskoshuise gaan sing en mans sal by die dameskoshuis kom sing. Die beoordeelaars bestaan uit inwoners van die onderskeie koshuise.
Neelsie
Studente Sentrum waar daar geëet kan word, daar is ‘n apteek, poskantoor, boekwinkel en vele meer. Die Neelsie is waar jy vinnig jou vriende kan kry vir ‘n koppie koffie, jou inkopies kan doen en by die SR kantore ‘n draai gaan maak om maar ‘n paar dinge te noem.
Neelsie oorslaap
This has has become synonymous with sêr finals. Many students spend the night in a sleeping bag on the Neelsie floor all in the hope of being able to purchase a sought after finals ticket.
Ontspanningsaal
Presies wat die naam sê. In die ontspanningsaal kan daar ontspan word, tafeltennis gespeel word en sosiaal saam met jou mede Ericaners verkeer word. Mans word toegelaat in die ontspanningsaal tot en met 23:15 elke aand. Gesamentlike seksie vergaderings en soms ook huisvergadering word in die ontspanningsaal gehou.
Prim sirkus/ Prim caucus
Kanidate wat hulself kiesbaar stel vir die posisie as Primaria van Erica sal gedurende hierdie geleentheid ‘n klein toespraak lewer, vrae kan deur die huis aan haar gestel word en daar word ook vir die kanidaat gestem.
Princess Erica
The official mascot of Erica. Princess Erica is a large Pink Panther and makes herself at home in the HK room. Princess Erica attends many events during the year and also has her own Facebook page.
Seksievergadering
Hierdie vergadering vind een maal per week plaas per vloer per blok en belangrike inligting en reelings word aan die huis deur gegee. Sien ook gesamentlike seksie.
Seniordans/dance
A semi-formal dance that is organized by the second years committee and to which all seniors are invited. This dance takes place in the second term.
Studente Raad
‘n Raad wat na die sake van die studente omsien. Hierdie raad reël funksies, luister na klagtes, sorteer probleme uit en verteenwoordig die studente. Hul vloere is op die derde vloer van die Neelsie.
SS
Studente Sentrum/ Studie Sentrum wat 24 uur van die dag tot student se beskikking is om in te swot. Die sentrum is aan die anderkant van die Merriman brug oppad na die ingeneursfakulteit.
Tinie Louw
Gemeenskaplike eetsaal van Erica, Nemesia en Serruria. Ander geleenthede byvoorbeeld huisvergadering en huisfondsdans vind ook in hierdie saal plaas.
Toneelfees
Acting competition held between the various residences organized by the Student Council.
Varsity Cup
Rugby wedstryde tussen die verskillende universiteite van Suid Afrika. Kaartjies moet vroegtydig gekoop word vir hierdie immer gewilde toernooi.
Wyntoer
‘n Moet vir enige Matie student. Daar is baie wynplase in die Stellenbosch omgewing en by baie kan wyn gratis geproe word.