Tuis
Welkom by Fasiliteitsbestuur se webtuiste.
Hier vertel ons jou meer oor ons visie en kernwaardes en dienste.
Ons bestuur en personeel fokus op die skep en instandhouding van die toonaangewende kampusomgewing in Suid-Afrika as instaatsteller vir die verwesenliking van die US se strategiese doelwitte.
Kontak gerus ons eenstopdiens-hulptoonbank of jou fasiliteitsbestuurder vir voortreflike diens.

Die Bestuurspan van Fasiliteitsbestuur