|
Divisie Akwakultuur 20 jaar oud |
|
Op 16 Oktober tydens ‘n glansgeleentheid by die Stal in Stellenbosch is die Divisie Akwakultuur se 20ste bestaanjaar op gepaste wyse gevier. Tagtig gaste wat akademici, studente, industriele vennote en verteenwoordigers van verskeie regeringsdepartemente ingesluit het, het die aand bygewoon. (2009-11-06) Op die foto klink Prof Danie Brink (regs) 'n glasie op die Divisie Akwakultuur saam met. Mnr. Danie Goldie (middel) en Prof Serf Kritzinger (links) |
|
Read more...
|
|