Gees

Dankie vir die Gees!

Na gisteraand se huisvergardering, will ons baie dankie sê aan al die Harmoniete vir hulle gees. Dit is “amazing”. Hou so aan! Volg die link en gaan kyk wat ons al aangevang het die jaar! http://www.facebook.com/photo.php?v=10151575259736252&set=vb.212242122165043&type=2&theater Read more →

Seksieweek Program

Die 2013 seksieweek (15 -19 April) program lyk soos volg: Monday: Res Relay (17:15) Tuesday: Dodge Ball (17:15) Wednesday: Down-Downs at Eendrag (20:00) Thursday: Music Trivia with Huis Visser (21:00) Friday: Dance-Off (13:00) Read more →

ASSASIN

Harmonie speel volgende week assassin! ‘n Fun game waaraan amal kan deelneem en dis lekker gees. Hoe dit werk: Amal kry ‘n watergun en ‘n naam van iemand in die koshuis, jy moet dan daardie persoon die week probeer skiet. Jy kry daardie persoon se kaartjie wanneer jy hulle skiet!Die persoon met die meeste kaartjies aan die einde van die… Read more →

Alles vir MADIBA dag!

Dankie aan alle Harmonie meisies wat Vrydag die 27e Julie hulle gees kom wys het deur ‘n Suid-Afikaanse vlag op hulle wang geverf te kry! Die kompetisie was om die vinnigste 67 mense te verf met vlaggies en Harmonie het gewen! R2000 in die sakkie vir ons volgende gemeenskapsprojek! HARMONIE – WE CARE !! Foto’s sal volg! Read more →

MAD² saam SIMONSBERG 2013

Dis official! Our new MAD² partners for 2013 are the boys from Die Withuis, Simonsberg! We are very excited and skakelings with them so far has been very successful! Thank you to all the girls who helped with spading, especially the spading committee. The early mornings and late nights paid off! So excited forMAD²!! Read more →

Seksieweek wenners

Baie geluk aan die volgende seksies! Dankie vir almal se deelname! Verfraaing: Walletjies Bucket List: Vyfster Down downs : Vyfster Fooseball: Walletjies GROEN: Twilight Trollies: Twilight OVERALL HET WALLETJIES BIETJIE GAT GESKOP! WELGEDAAN DAMES!!! Read more →

Seksieweek 2012

Hierdie week is SEKSIEWEEK – 23-26 April Hier volg die program: Seksieweek Maandag Fooseball 12:30 – 13:30 S Stort kompetisie 17:00 – Quadrozone se badkamers (1 deelnemer) Huisvergadering 21:00 Wolfafweerders NA HUISVERGADERING: Harmonie mile om Monica BORDKRYT 1905 op hulle tennisbane skryf HUMAN CHAIN rondom Monica – sing Girls Just Wanna Have Fun Harmonie orals skryf met bordkryt! (in die… Read more →