Sport

In the Republic of Helderberg we utilise sport to build relationships between Swarras. We strive to give every Swarra an equal oppurtunity to express themselves in any sporting code in which they want to partake. We provide a platform for the following sports:

  • Rugby: Three teams are registered. The 1st team annually competes for the highly coveted Sauer trophy, while the Bushbears are playing some dangerous running rugby in the fourth league. A first year’s rugby tournament is held early in the first semester.
  • Cricket: One team is registered for both the weekend league, which consists of 45 over matches, and the week league, which consists of 12 over matches.
  • Soccer: Two teams competing in the first league and second league respectively.
  • Hockey: Two teams competing in the summer league and the winter league. A first year’s tournament is played in the first semester.
  • Tennis: There is one league with two teams from Helderberg registered.
  • Squash: Two teams of four players each are registered for the two existing leagues.
  • Table tennis: Four teams are competing in their respective leagues.
  • Chess: We have one team of four players.
  • Athletics: Helderberg takes part in the first year’s athletics tournament and other meetings throughout the season.
  • Swimming: We have one team of six members competing in the “Interkoshuis” gala.
  • Golf: Golf players can register at Maties golf.

Culture

At the republic of Helderberg, we have platforms where each citizen can develop within their respective cultural disciplines. Some of these include debating, kleinser, toneelfees and quarterly culture evenings (held with other female residences). Within these disciplines, one can participate in critical discussions (debating), singing (kleinser), and acting (toneelfees). The culture evenings are an amalgamation of cultural disciplines where you can showcase what you have to offer. Our goal is to explore each other’s cultures where we reach a point of understanding and mutual respect, as we strive towards our values in being BRAVE.

[minti_divider margin=”30px 0 30px 0″]

Sport

In die Republiek van Helderberg benut ons sport om verhoudings te vorm tussen Swarras. Ons strewe daarna om elke Swarra ‘n regverdige kans te gee om homself uit te leef in die sportkode van sy keuse. Gevolglik bied ons die volgende sporte aan:

  • Rugby: Drie spanne word vir die koshuisliga ingeskryf. Die eerstespan kompeteer jaarliks vir die gesogde Sauer-beker, terwyl die “Bushbears” gevaarlike hardlooprugby speel in die vierde liga. ‘n Eerstejaarstoernooi word vroeg in die eerste semester aangebied.
  • Krieket: Een span word ingeskryf vir beide die naweekliga (wat bestaan uit 45 boulbeurte) en die weekliga (wat bestaan uit 12 boulbeurte).
  • Sokker: Twee spanne word ingeskryf, onderskeidelik vir die eerste en tweede liga’s.
  • Hokkie: Twee spanne word ingeskryf in die winterliga, met die eerstespan wat ook deelneem aan die somerliga. Daar word ‘n eerstejaarstoernooi aan die begin van die jaar gespeel.
  • Tennis: Twee spanne word inskryf, met beide wat in die eerste liga speel.
  • Muurbal: Twee spanne van vier spelers elk, word onderskeidelik in die eerste en tweede liga’s ingeskryf.
  • Tafeltennis: Vier spanne word ingeskryf en kompeteer almal in hul onderskeie liga’s.
  • Skaak: Daar word een span van vier spelers jaarliks ingeskryf.
  • Atletiek: Daar is verskeie geleenthede deur die jaar, met die eerstejaars-atletiektoernooi wat die groot hoogtepunt is.
  • Swem: Daar kompeteer een span van ses swemmers in die Interkoshuis-gala.
  • Golf: Golfspelers kan ter keuse by die Maties-golfklub aansluit.

Kultuur

In die Republiek van Helderberg is daar verskeie platvorms waarby ‘n burger die vryheid het om kultuur te beoefen. Die platvorms wat gebied word, sluit onder ander debat, kleinser, toneelfees en kwartaalikse kultuuraande (wat tesame met ‘n dameskoshuis gehou word) in. Deur gebruik te maak van hierdie geleenthede, is burgers vry om deel te neem aan kritieke gespreksvoering (debat), sang (kleinser), asook toneelspel (toneelfees). The kultuuraande is ‘n samevatting van verskeie kulturele dissiplines, waar burgers ten toon kan stel watter talente hulle het. Die doel wat ons wil bereik is om mekaar se kultuur beter te leer ken, sodat daar ‘n wedersydse verstaan en respek onder burgers is, soos wat ons ook ons BRAVE-waardes probeer uitleef.