Teken in

Aanlyn

None

My Maties facebook Helderberg Twitter Helderberg Blog youtube

Opkomende Gebeure

Tue, 11th, 8:00 - Tweede Eksamen Begin
Fri, 12th, 8:00 - Individuals Toer
Mon, 22nd, 8:00 - 2d Semester begin
Thu, 25th, 8:00 - Boek verkope
Republiekfees 2013 Print E-mail

Die tyd het aangebreek, Repfees 2013 is hier!!!  Met 'n week vol events elke aand tussen die ses ingange is daar baie pret wat wag.  Wie gaan wen die jaar?  Unos, Dhos, Green Machine, Quantas, Ninjas of Badgerforce?  Die wenner sal natuurlik vir die res van die jaar kan spog met die karretjie as trofee, so maak seker jou ingang word verteenwoordig.

Wat Saterdag betref sal Haezer die Headline wees vir die groot fees Saterdag aand.  YesterdaysPupil sal vir Haezer open.  'n Reggae band, Die Rivertones, sal weer vermaak verskaf in die Wells heel aand.  Daar sal ook weer 'n Dubstep Den wees in die stoorkamer.

Verskeie events sal elke aand plaasvind.  Die program is in meer detail hier onder met die verskeie items se tye.

Read more...
 
MK Kampus Print E-mail

Hier is die video wat MK Kampus einde laasjaar by ons kom maak het.  As jy op die Stellenbosch netwerk werk, moet jou inetkey ongelukkig aan wees om die video te kan stream van youtube af agv copyright redes.

JavaScript is disabled!
To display this content, you need a JavaScript capable browser.

 
6-A-Side Soccer Tournament Print E-mail

Helderberg have won their 1st tournament in a few years of taking part and always losing it by narrow margins. The tournament started on Friday the 15th of Feb 2013. Helderberg started their group against Libertas A with a 0-0 result. Another 0-0 against Elsenburg, with a great display on Saturday morning against Olympus and Helshoogte, winning 7-0 and 2-0 convincingly. Top of their group, they took on favourites, Alluminati in the semis and won 2-1. To cap off a replay of the 2011 final, they beat Dagbreek 3-1, playing with a man down as they had a player sent off.

Well done to the Swarras FC.

 
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>

Page 4 of 19

Helderberg Borge