| Derby Week |
|
|
Baie dankie almal vir 'n awesome Derby week. Dankie vir almal se bydrae om die week so 'n sukses te kon gemaak het. Nou's dit vir Huisdans....mag dit 'n goeie afsluiting wees tot die week. Derby uitslae:Vrydag:
Donderdag:
Woensdag:
Dit was 'n harde aand van baklei vir die enigste berg in Stellenbosch. Met 'n paar terugslae van beserings, met gevolg dat 'n paar ouens in 'n swaarder klas moes boks, kan ons trots wees op hoe ons manne geboks het. Baie geluk aan Brand Vani Strand Bester wat 'n week terug op kort kennisgewing eers kon begin oefen en 'n puik vertoning gelewer het om te wen. Die fight van die aand, alhoewel dit nie die heavy weight fight was nie, gaan aan Abraham Hercules "Chop" Vorster. Die einde het net betyds gekom vir Simonsberg voor ou Chop die man amper uitgeslaan het. Die uitslae oor die algemeen vir die dag lyk soos volg:
Dinsdag:
Maandag:
Derby week program:
Ander afkondiggingsDinsdag:
Woensdag:
Donderdag:
Vrydag:
|




