Byeenkomste
Tweedejaars dans
Ons sien uit na ‘n Meksikaanse makitie soos net die tweedejaars kan.
Tyd: 19:00
Plek: Hippokrates Klub
Datum: 30 April 2013
HUISDANS
Die grootste aand op die Hippokrates kalender kom al nader…
Tyd: TBA
Plek: Kaapzicht Wynplaas
Datum: Saterdag 17 Augustus 2013



