Huisvader

Inwonende Hoof

Boodskap van Inwonende Hoof

“Dit is vir my en my gesin ‘n groot voorreg om deel te wees van Hippokrates. Dit is ons passie om die Huis se individue te help om hul talente veder te ontwikkel en vir ons lekker om die wonderlike reis as student in Hippokrates saam met hulle te geniet .”

Hippokrates en Tygerberg kampus is onlosmaaklik verbind. Nie net omdat die man, Hippokrates, die vader van moderne geneeskunde genoem word nie, maar ook omdat die koshuis Hippokrates ‘n belangrike landmerk op die kampus is.

Hippokrates gaan egter oor veel meer as net ‘n gebou – dit is sy Huislede en hul betrokkenheid by Tygerbergkampus en die groter gemeenskap wat die koshuis ‘n baie spesiale plek maak.
Om in Hippokrates te bly sorg vir groot pret en waarborg inwoners op ‘n belewenis sonder gelyke. By Hippokrates is daar legio potensiaal vir groei vir elk op beide persoonlike en professionele vlakke van die lewe. Hier strewe ons na uitnemendheid op elke aspek van alles wat ons aanpak.

“Wherever the art of Medicine is loved, there is also a love of Humanity.” – Hippokrates
This love for humanity mentioned by Hippokrates is tried and tested in the diverse community of the Residence, Hippokrates. Each resident gets the opportunity to grow as a person by the application of the five values of Hippokrates: Respect, Excellence, Dignity, Diversity and Transparency. These values are of great importance to us in our calling to serve.

“That which is used – develops. That which is not used wastes away.” – Hippokrates
Residents of Hippokrates have many opportunities to develop their talents in academics, sport and culture. We pride ourself on a long and successful history of involvement in all of these fields.
When embraced, these opportunities will aid in shaping balanced, world-class professionals who carry their weight in gold in the field of Medicine and Allied health sciences.

Dit is vir my en my gesin ‘n groot voorreg om deel te wees van Hippokrates. Dit is ons passie om die Huis se individue te help om hul talente veder te ontwikkel en vir ons lekker om die wonderlike reis as student in Hippokrates saam met hulle te geniet .

Ons deur staan altyd oop vir huislede as hul raad of ondersteuning soek, koffie wil kom drink of sommer net ‘n vinnige geselsie wil aanknoop.

Leave a Reply