Respek • Uitnemendheid • Menswaardigheid • Deursigtigheid • Diverstiteit

HIPPOKRATES STELLENBOSCH

Seniors komitee

Seniors Komitee Groep
“Dit is dus ‘n komitee gekies deur die Huis, vir die Huis. Hierdie komitee vergader maandeliks om gebeurtenisse en besluite geneem deur die HK te bespreek.”

Die Hippokrates Seniorskomitee is gestig om as skakel tussen die Huiskomitee en die inwoners van Hippokrates te dien. Nadat daar ‘n behoefte aan hierdie unieke komitee raakgesien is, is daar besluit om ten minste een senior Huislid uit elke seksie as versteenwoordiger te nomineer om op hierdie komitee te dien.

Dit is dus ‘n komitee gekies deur die Huis, vir die Huis. Hierdie komitee vergader maandeliks om gebeurtenisse en besluite geneem deur die HK te bespreek. Hier word terugvoer gegee aan die HK van die inwoners se kant af en Seniorskomitee-lede kan dan ook vrae van die Huis se kant af vra aan die Huiskomitee.

Sou daar enige ongelukkigheid onder die inwoners wees, sal hierdie komitee ook poog om dit op te los en dit aan die HK bekend te maak.

Maatjie van die Week

photo
Christiaan "Baber" Gouws

Ons maatjie van dié week is niemand anders as Omgang se Christiaan Gouws nie. 5 Jaar is nie so baie nie, maar dit is darem genoeg.

Onlangse Kommentaar

    Jy moet eers ingelog wees om kommentaar te los.

    © 2012 | Stellenbosch Hippokrates | All rights reserved | Designed and maintained by Matogen Corporate & Software Development company.