Respek • Uitnemendheid • Menswaardigheid • Deursigtigheid • Diverstiteit

HIPPOKRATES STELLENBOSCH

Tutors

Die Tutorsisteem is al vir jare lank deel van Hippokrates en Tygerbergkampus. Met behulp van hierdie sisteem word daar verseker dat elke eerste- en tweedejaar die spreekwoordelike akademiese mas opkom.

Tutors bestaan uit tweedejaarstudente (Tutors vir eerstejaars) en derdejaarstudente (tutors vir tweedejaars) wat baie noukeurig geselekteer word uit ‘n groep aansoekers. Elke tutor het ‘n goep van omtrent ses studente vir wie hy/sy verantwoordelikheid neem.

Daar word maandeliks formeel verslag gegee in verband met elke individu se vordering. Sou ‘n sekere student nie optimal vordering maak op akademiese vlak nie, word dit gerapporteer aan die universiteit en die nodige reëlings word getref om die betrokke student bykomende akademiese hulp te verleen.


Tutors Groep Fotos

Maatjie van die Week

photo
Christiaan "Baber" Gouws

Ons maatjie van dié week is niemand anders as Omgang se Christiaan Gouws nie. 5 Jaar is nie so baie nie, maar dit is darem genoeg.

Onlangse Kommentaar

    Jy moet eers ingelog wees om kommentaar te los.

    © 2012 | Stellenbosch Hippokrates | All rights reserved | Designed and maintained by Matogen Corporate & Software Development company.