Medies rugby span het gistermiddag met ‘n 22-5 oorwinning in hul openingswedstryd teen Northens van NMMU soos oudergewoonte weer hul staal gewys. Melding moet gemaak word aan Jurgens Terblanche, Chris Blom en PJ le Grange wat vir Medies die oorwinning in die sakkie geplaas het. Le Roux Viljoen is aangewys as speler van die wedstryd.
Baie geluk aan Maties wat weereens nie teleurgestel het met ‘n 13-8 oorwinning teen NMMU gister nie.
Dankie vir almal wat saam met ons die pawiljoene lewe gegee het..
Sien julle by die volgende een op die 18de Maart
Schalk.