Respek • Uitnemendheid • Menswaardigheid • Deursigtigheid • Diverstiteit

HIPPOKRATES STELLENBOSCH

Algemene inligting

Old Boys-klub

Old Boys Klub

“Vir ‘n begin nooi ons elke oud-Hippokrater uit na ons jaarlikse gholfdag wat op 5 Augustus plaasvind.”

Met groot opgewondenheid lig ek u in dat ons in die afgelope week die proses begin het om kontak met ons alumni te maak. Ons beplan om in die tyd wat voorlê ‘n opgedateerde databasis van ou manne saam te stel en om hul veel meer te betrek by koshuisaktiwiteite. Daar sal vir ons niks lekkerder wees as om al die bekende gesigte terug te verwelkom en ‘n geleentheid te bied om by te dra tot die erfenis van die Huis.

Vir ‘n begin nooi ons elke oud-Hippokrater uit na ons jaarlikse gholfdag wat op 5 Augustus plaasvind. Die gholfdag val ook op ons tweede innaweek van die jaar en dit sal vir ons ‘n voorreg wees om ‘n Old Boys-span in te skryf vir die verskeie interseksie aktiwiteite wat gaan plaasvind. Dit beloof om ‘n onvergeetlike naweek te wees.

Enige oud-Hippokrater kan vir Schalk van der Merwe by 15661830@sun.ac.za kontak vir meer inligting.

Maatjie van die Week

IMG_2350
Stephan van Wyk

Ons nuwe maatjie van die week is Stephan van Wyk van Stoelgang vir sy "damwal-teorie"...

Onlangse Kommentaar

    Jy moet eers ingelog wees om kommentaar te los.

    © 2012 | Stellenbosch Hippokrates | All rights reserved | Designed and maintained by Matogen Corporate & Software Development company.