Kleinsêr 2013
Hierdie jaar word Kleinsêr gelei deur die ene Corne Coetzee en Piet Lourens. Ons is opgewonde om te sien waarmee die kleinsêr die Endler gaan betower in Augustus maand. Die kleinsêr vir 2013 bestaan uit 20 persone naamlik:
-
Corne Coetzee
-
Piet Lourens
-
Drikus
Muisdag 2013
Wag en sien.
Inwonende Hoof
Ons Inwonende hoof hier in Huis Marais is Noel "Legend" Bekkers. Dis 'n man wat amper meer gees en liefde vir Huis het as jou gemiddelde Huisman.
Kontak hom gerus by noelbek@sun.ac.za
LEES MEER
Videos
Hierdie bladsy bevat so paar videos uit Huis Marais se verlede; Party jonk, party oud, maar elkeen wys so bietjie van die siel van manne wat woon in die Huis!
Crazy Mouse
Crazy Mouse productions is gestig in Die Laan (gang in Huis Marais) 'n hele klompie jare terug, en van toe af het die inwoners van
Komende Rugby Wedstryde (2de Semester)

Bewers
|
Datum |
Opponente |
|
30 Julie |
Helderberg 4 |
|
6 Augustus |
Simonsberg 3 |
|
13 Augustus |
Helshoogte 4 |
2de Span
|
Datum |
Opponente |
|
26 Julie |
Dagbreek 2 |
|
2 Augustus |
Simonsberg 2 |
|
16 Augustus |
Kolonieshof 1 |
|
23 Augustus |
PSO Barbarians 2 |
|
30 Augustus |
Helderberg 2 |
|
19 September |
Simonsberg 2 |
Rugby Uitslae (2012)
1ste Span
In 'n neutedop: Huis Marais haal in 2012 die semi-finaal van die Sauer. Dit is 'n reuse verbetering op die vorige jare en die koshuis is baie positief om in 2013 die beker Huis toe te bring. Hier onder is die uitslae van die seisoen, en niks vertel 'n storie beter as die resultate nie.
"Met ons sweet het ons betaal
en die Sauer gaan ons haal.
Die Huis op Stellenbosch..."
~Rugbylied
|
Datum |
Opponent |
Resultaat |
|
12 April |
Academia |
13 - 20 VERLOOR |
|
19 April |
Majuba |
18 - 8 WEN |
|
26 April |
Simonsberg |
3 - 7 VERLOOR |
|
3 Mei |
Dagbreek |
11 - 11 GELYK |
|
10 Mei |
Helshoogte |
8 -10 VERLOOR |
|
17 Mei |
Wilgenhof |
14 - 15 VERLOOR |
|
26 Julie |
Helderberg |
|
|
2 Augustus |
PSO Barbarians |
|
|
16 Augustus |
Eendrag |
|
|
23 Augustus |
Elsenburg |
|
|
30 Augustus |
Medies (weg) |
|
|
|
|
|
Volop rugby, koue bier!
Geestelike Week
Geestelike week is 'n intiatief deur van ons eerstejaars, en die idee is om een week in ons koshuis te uit te sit vir God!
Van die idees op die tafel is om elke oggend van die week 7-uur bymekaar te kom (vir die wat wil) en net te bid vir die koshuis; vir die koshuis se toekoms, vir die manne van die Huis, vir die personeel, vir gebeure in die koshuis ens.
Kleinsêr 2012
Die woord kleinsêr wakker in elke man ‘n ander gedagte. Vir party is dit gedagtes van blydskap, vir ander is dit trots, maar vir ander beteken dit maar min. Party manne dink altyd aan al daai ure wat ingesit moes word en wonder of hulle nie daardie tyd beter kon benut nie, maar dan onthou hy hoe dit gevoel het om ten volle bors te sing voor 500 mense in die Endler
|