Wynand Calitz is die jaar die man wat voorvat met Muurbal in Huis Marais. Sy liefde vir die sport borrel by sy ore uit en hy gaan sorg dat ons naam hoog gehou word op die muurbalbaan.
Uitslae
Moet nog opgedateer word.