![]() |
TafeltennisWatter man hou nie van 'n lekker stukkie tafeltennis nie? Vir meeste mense is die net 'n lekker tydverdryf, maar sekere van die manne in Huis Marais vat dit redelik ernstig op, en dus het ons die afgelope paar jaar baie sukses behaal in die interkoshuis kompetisie. In 2013 neem Manfred Kostens en Janno van Niekerk die Huis se tafeltennis onder hulle vlerke.
Uitslae Moet nog opdateer word. |
||
|
|