![]() |
TennisWynand Viljoen is hierdie jaar die man om te vra oor Huis Marais se tennis. Hy sorg dat daar so 4 manne is wat Vrydagaand sal rustig wees sodat hulle Saterdag oggend op die baan kan draf en vir die ander koshuise te wys hoe word tennis eintlik gespeel. Daar is gesê dat Roger Federer homself een keer verwys het na Huis Marais as "die plek wat van die wêreld se beste tennis-spelers kweek". Dit is ook moontlik dat dit verkeerd vertaal is van die Sweeds-Duits wat Roger praat na Afrikaans, maar ons glo dit steeds!
Uitslae Moet nog opdateer word. |
||
|
|