Huis Marais
 
 
 
 

Mensverf

Huis Marais was trots om te kan deelneem in 2012 se mensverf kompetisie! 4 Van ons eerstejaars het deelgeneem: Wynand Viljoen, Hanno Smit, Nathaniel Delit en Akshay Shah.

Ongelukkig het hulle geen pryse vewerf nie, maar hulle het vreeslik baie moeite ingesit en die eindresultaat was van 'n hoë standaard! Die fotos hier onder spreek meer woorde as ek! Wynand het gekies om geverf te word en hy het wragties meer gees gehad as enigiemand wat daar was!

Wel gedaan manne!