Huis Marais
 
 
 
 

Klubbestuur

Na 'n goeie eerstespan rugby wedstryd op 'n vrydag is daar niks waarna 'n Huisman meer smag as 'n koue bier nie. Die manne wat gedurende 2011 die voorreg het om die klub te bestuur en hierdie taak te verrig is:

  • Eon Smit (HK van klub)
  • Pieter Naude
  • CJ van Staden
  • Charl Mussman
  • Petrus Theart

Hiermee nooi die klubbestuur ook enige oud huismanne wat hierdie blad besoek om elke vrydag wat daar 'n eerstespan rugby wedstryd geskeduleer is te kom deel in die feesvieringe in die Lekkerlê.