![]() |
Klerebestellings (oud huismanne)Oud huismanne mag ook van die Huis Marais klere bestel, soos in die dik reenbaadjie in die foto hier onder. Daar is klere-bestellings siklusse deur die jaar, so dit kan ongelukkig nie enige tyd bestel word nie. As u meer informasie wil hê hieroor, stuur asb 'n e-pos na Andreas Pyper by 16116011@sun.ac.za.
|
||
|
|