Huis Marais
 
 
 
 

Akademie

Ons Akademiese HK vir 2013 is Pieter Venter, 'n man met 'n groot hart vir die Akademiese vooruitgang van al die lede van die Huis! Hy is self 'n man met 'n fantastiese Akademiese rekord en was in 2012 hoofmentor gewees. Ons is positief dat die Huis onder sy bekwame hande redelik veilig is van die HEMIS-monster...

Ons hoofmentor is Naude van der Merwe. Hy gaan alles in sy vermoë doen om die eerstejaars by die hand  te vat en te lei na groener Akademiese wievelde, waar daar net goeie punte is! Akademie is immers een van die drie skakels.

Hier is die res van ons mentors vir 2013:

Naam

Kursus E-pos
Dirk Taljard BSc 15868540@sun.ac.za
Jean van der Merwe BRek 16444094@sun.ac.za
Kingsley Hopkins BComm 16571665@sun.ac.za
Corne Coetzee BA 16428218@sun.ac.za
Manfred Kostens BRek/BComm 16066618@sun.ac.za
Naude van der Merwe BIng 16550188@sun.ac.za
     
     

 

Indien jy enige navrae het oor jou kursus, HEMIS, en dies meer, moet asb nie skroom om jou naaste mentor te kontak nie.

Die mentors help ook dat al die eerstejaars suksesvol geregistreer is en dat al die akademiese verpligtinge seepglad verloop.