Huis Marais
 
 
 
 

Winter Klerebestellings

'n Huisman moet 'n Huisman wees van binne en buite! Bestel vir jou 'n paar groen kledingstukke hier en gaan verteenwoordig Huis Marais in die wêreld daar buite, en hou jouself sommer lekker warm deur die wintermaande!

Instruksies

Vul jou naam en studente nommer in, en dan kies by elke kledingstuk een van die opsies. Die versuimwaarde van elk is GEEN, so as jy 'n sekere kledingstuk nie wil bestel nie, kan jy dit so los.
Wanneer jy alles gekies het soos jy dit wil hê, klik "Stuur", en dit sal dan jou bestelling stuur aan Andreas.
Die laaste stap is om vir Andreas jou geld te gee. 

Instructions

Pleace fill in your name and student nuber, and then choose the clothing piece/s that you wish to order. If you do not want a certain item, the "GEEN" option must be chosen.

When you have selected everything that you wish to order, click "Stuur", and your order will automatically be sent to Andreas. The last step is to give Andreas the money for your clothes

Naam:  
E-pos:  
   
Dik Baadjie (R400): 
Grys Cardigan (R240): 
Dun Baadjie (R390): 
Trui (R240): 
Hoodie (R250): 
 
Sweetpakbroek (R150): 
 
Grys Hemp (R110)
 
Huisman Hemp (R100)
(Djarre mag nie die Huisman Hemp bestel nie!)