Huis Marais
 
 
 
 

Geestelike Week

Geestelike week is 'n intiatief deur van ons eerstejaars, en die idee is om een week in ons koshuis te uit te sit vir God! 

Van die idees op die tafel is om elke oggend van die week 7-uur bymekaar te kom (vir die wat wil) en net te bid vir die koshuis; vir die koshuis se toekoms, vir die manne van die Huis, vir die personeel, vir gebeure in die koshuis ens.

Die ander idee is om 'n groot praise and worship te hou in die kwod, waar ons net die Here se naam kan groot maak!

Soos tyd aanrol gaan ons meer en meer planne kan maak en meer idees vaslê, maar die plan is om dit in die derde kwartaal te doen.

Die droom is dat Huis Muis ook bekend kan wees as Huis Kruis, en sodoende die Here se naam groot te maak!