![]() |
VideosHierdie bladsy bevat so paar videos uit Huis Marais se verlede; Party jonk, party oud, maar elkeen wys so bietjie van die siel van manne wat woon in die Huis! Crazy Mouse Crazy Mouse productions is gestig in Die Laan (gang in Huis Marais) 'n hele klompie jare terug, en van toe af het die inwoners van Die Laan nog 'n hele paar videos gemaak. Daar is geen regte tema tot die videos... behalwe dat dit moet siek lekker wees om die video te maak! Hier onder is die 4 Crazy Mouse Videos wat al gemaak is tot op hede: Episode 1
Episode 2
Episode 3
Episode 4
Watskeburt? Watter Huisman het nog nie Watskeburt gekyk nie? Dit is 'n ikoniese video in Huis Marais. 'n Paar ouens het 'n musiek video van 'n Nederlandse groep genaamd De Jeugd Teenwoordig gesien, en besluit om hulle eie weergawe daarvan te maak.
|
||
|
|