Huis Marais
 
 
 
 

Inwonende Hoof

Ons Inwonende hoof hier in Huis Marais is Noel "Legend" Bekkers. Dis 'n man wat amper meer gees en liefde vir Huis het as jou gemiddelde Huisman.

Kontak hom gerus by noelbek@sun.ac.za