Monthly Archives: June 2011

  • 1
Mr & Miss Irene Finalists 2011

Mr & Miss Irene

Category : First Years

This year, the Mr & Miss Irene pageant was held at Stellenbosch High School on 16 February. About 35 first years applied and after an awkward interview round, 12 finalists were chosen: Anchen Van Dyk, Anéle Gouws, Bianca Smit, Bredine Kruger, Cecile Dixon, Chané Bunning, Denise Deetlefs, Emily Kempton-Jones, Mri Cloete, Richelle Du Preez, Robyn Campbell and Salomi Dippenaar.

Mr & Miss Irene Finalists 2011

The ladies opened the evening with a “Black and Gold” sexy dance choreographed by Kylie Bunning and Hannah Walsh. The finalists then proceeded to look gorgeous in casual wear and beach wear on the catwalk. They also showed their creativity with their “green” outfits, which they made themselves out of completely recyclable materials.

The themed outfit for the evening was “Pop Culture” and each finalist was given a different pop star to dress as, such as: Lady Gaga, Missy Elliot and Britney Spears to name a few. The crowd responded enthusiastically to the personality displayed by the finalists during this round.

The judges for the evening were Berné De Klerk (CEO of Fox Models), Craig Le Roux (Rapport Model of the Year) and Matthew Manderson (Helderberg HK). While the judges made their final decisions and tallied their scores, there were outstanding performances by a few bands from Helderberg. Irene also said goodbye to the former Miss Irene 2010, Chandré Bouman.

Congratulations to the following winners of Miss Irene 2011: Emily Kempton-Jones (Miss Irene), Bianca Smit (1st Princess), Chané Bunning (2nd Princess), Richelle Du Preez (Miss Personality) and Anchen Van Dyk (Miss Photogenic).

Written By: Leanne Pienaar


  • 0
Becoming an Irener

Eerstejaarsnaweek

Category : First Years

Nuwe dag, Nuwe Adventures!

Eerstejaarsnaweek, onder leiding van die HK, het omtrent gesorg vir lekker- en onthou tye vir die eerstejaars. Vrydagaand is daar saam na die JOOL-foto’s gekyk en verskeie snaakse en vreemde stories vertel oor JOOL-gebeure wat nie sommer vergeet sal kan word nie. Die HK het vertel oor wat agter die skerms gebeur het en die eerstejaars het weer hulle ervarings, stories en geheime ‘liefdes’ gedeel.

Saterdagoggend het ‘n paar eerstejaars en HK die produksie, Die Fluitspeler van Hamelin, gaan kyk waarin een van die HK-lede, Sanrie Visagie, gespeel het. Dit was omtrent ‘n fees en almal het met ‘n glimlag op hulle gesig en ligte gemoed daar uitgestap. Die middag is spandeer aan huiswerk, slaap en natuurlik regmaak vir die hoof gebeurtenis: die eerstejaarsdans.

Die eerstejaarsdans is ‘n hoogtepunt vir seker elke eerstejaar en haar metgesel. Alhoewel daar min eerstejaars is, beteken dit definitief nie daar is nie gekuier nie, inteendeel! Daar is tot laat die aand gedans en gekuier, en die dansbaan was nooit leeg nie.
Almal het pragtig gelyk. Baie dankie aan die eerstejaars- en tweedejaarskomitee wat ‘n groot bydrae gelewer het om die aand ‘n verdere sukses te maak.

Sondag oggend, half tien, wat te vroeg gevoel het vir die meeste, is daar langs eersterivier afgestap na ‘n nabygeleë parkie. Hier is daar saam ontbyt geëet, gepraat oor die vorige aand, foto’s geneem en het elkeen ‘n kans gekry om hul vingerafdruk in die eerstejaarsboek te druk en het elkeen ‘n  Irene-balkie ontvang. Daar is ook kersies aangesteek terwyl ons terug gedink het aan die JOOL-gebeure en eerste kwartaal.

Becoming an Irener

Dit was ‘n beslis ‘n heerlike naweek, baie dankie aan al die eerstejaars en spesiaal aan die HK van 2011.

Geskryf Deur: Marelise Hattingh