Irene in 2013

  • 0

Irene in 2013

Category : General News

(Afrikaans volg onder)

Excitement awaits Irene in 2013! The “Dames met Styl” are at the forefront of a university wide expansion project. The construction process starts this summer and stretches to the end of October 2013. The “old” Irene will be renovated and a brand new wing constructed. We gain 100 beds during the next year, therefore Irene will house 271 ladies in 2014.

Due to the big scale of the project, we unfortunately will not be able to have our 50-year reunion in 2013. However, once the construction is completed, we will celebrate in 2014 with a Reunion/Housewarming combination. We invite all alumni of Irene to join us for the celebration. We will contact you during the next year.

Please keep watching this website for updated information regarding the construction process.

Contact hkirene@sun.ac.za for all enquiries.

————————————————————————————————————————————

Groot opwinding wag vir Irene in 2013! Die “Dames met Styl” is aan die voorpunt van ‘n universiteits-wye uitbreidingsprojek. Die bouproses begin hierdie somer en strek tot die einde van Oktober 2013. Die bestaande Irene word opgeknap en ‘n ​​splinternuwe vleuel word aangebou. Ons kry 100 ekstra beddens, sodat ons ​​271 Irene dames sal kan huisves  in 2014.

As gevolg van die groot skaal van die projek, sal ons ongelukkig nie in staat wees om ons 50-jaar reünie in 2013 te vier nie. Sodra die projek voltooi is, sal ons dus in 2014 met ‘n Reünie/Daknatmaak kombinasie feesvier. Ons nooi alle oud-Ireners uit om by ons aan te sluit vir die vieringe. Ons sal u gedurende 2013 kontak.

Hou hierdie webtuiste dop vir meer inligting oor die bouproses.

Kontak hkirene@sun.ac.za vir alle navrae.


Leave a Reply

Photo of the Day

30.jpg

Calendar

<< Nov 2017 >>
MTWTFSS
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 1 2 3

Polls

Loading ... Loading ...