Irene spat water in almal se oë

  • 0
swem

Irene spat water in almal se oë

Category : General News

Deur Monique de Waal

Ons dames het vir die eerste keer die water as ‘n span getref op 4 Maart 2015. Verskeie swemmers het op individuele vlak goed presteer by die jaar se Interkoshuis Swem Gala.

Irene het as gemengde span saam met Pieke mans PSO in die aflosse deelgeneem. Saam het ons ‘n nuwe Interkoshuis rekord opgestel in die 600m vryslag aflos met ‘n oorwinningstyd van 6:02.24.

Irene het ook met die 2de posisie weggestap in die afdeling vir dameskoshuise.

**********************************************************************

Our ladies first began competing as a team on 4 March 2015. Many of the swimmers excelled individually at this year’s Inter-residence Swimming Gala.

Irene teamed up with Pieke mens PSO to participate in the relay and set up a new record in the 600m freestyle, with a winning time of 6:02.24.

Irene also walked away with 2nd place in the female residence category.


Leave a Reply

Photo of the Day

30.jpg

Calendar

<< Nov 2017 >>
MTWTFSS
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 1 2 3

Polls

Loading ... Loading ...