Volgende op ons program:
USK in Parow
20 May 2012,
16:30
-
18:00
Hugo Lambrechts Ouditorium, Parow
Oor USK
USK vandag
USK gister
Die Dirigent
Universiteitskoorfonds
USK 2012
Lede
Repertorium
Program
Opnames
2011
2010
Laudate
Illumina
Sinfonia Africana
Nuus en media
Nuus
Videos
Foto's
Blog
Kontak
Etensuur Konsert
Ons eerste GRATIS Etensuur konsert is om die draai. Kom ondersteun jou gunsteling koor in die Endlersaal op Donderdag, 3 Mei om 13h10, maar maak gou, die saal raak sommer vinnig vol!
lees meer
2011 Opnames
Luister na die eindproduk van 'n jaar se harde werk op USK 2011 se Opnames-blad, wat uitmuntende opnames van die Galakonsert en KUESTA optredes insluit.
lees meer
Lede
USK 2012 (o.l.v. André van der Merwe, bestuurder: Lydia Meier) is onlangs by 'n repertorium oudisie gekies. Gaan loer gerus na die name wat hierdie jaar se familie uitmaak!
lees meer
USK sien die VSA in 2012!
Dit is amptelik. Na baie vergaderings, besluitneming en bespiegeling, is besluit dat USK in 2012 na Cincinnati mag toer om deel te neem aan die sewende Wêreld-koorspele!
lees meer
Etensuur Konsert
2011 Opnames
Lede
USK sien die VSA in 2012!
Tuisblad
Op die blog
Nuwe webwerf
5 September 2011
Nuutste blog
Die Dirigent
Ontmoet die man agter USK
Die Dirigent
USK in aksie
Liepa
Pēteris Vasks
© 1936-2011 Universiteitskoor | Stellenbosch | University Choir
Kontak die
webmeester
.