Welkom Manne van Libertas!
Welkom 1e Jaars en alle Tassies van 2012. Vanjaar beloof om 'n goeie jaar te wees, op sport, akademies en kulturele gebiede.
Ons as Libertas beloof om dit vir jou 'n onvergeetlike tyd op Stellenbosch te maak. BLY BETROKKE!
Hier onder is jou HK, by wie jy eenige tyd 'n draai kan maak, of dit nou is as jy 'n mentor soek, of net ,n vriend soek.
Libertas HK 2012 :
Derick Linde(Primarius);
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Bert Pretorius(Onder Primarius);
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Johan "Eiers" Smit; This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Francois "Dunman" Smith;
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Almero Skog;
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Daniell du Preez;
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Philip Hanekom;
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Lourens van der Linde;
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
Abrie Laubscher;
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
* (Geen spesifieke volgorde na Prim en O/Prim.)
Baie geluk aan hierdie 9 manne, ons almal glo julle sal 'n groot sukses van elke moontlike uitdaging maak.
Libertas is baie trots!
Mej. Libertas 2012
Mej Libertas
Een van die grootste events op kampus en een van Libertas se grootste events van die jaar. Die mooiste meisies op Kampus neem deel om as Libertas se eie bekend te staan.
Daar is bekende beoordeelaars byvoorbeeld Roxy Louw (model), Breyton Paulse (Springbok rugby speler), Reinhardt Elstadt (Stormers), om net ‘n paar te noem.
Dit vind jaarliks by die Klein Libertas Teater plaas met +/- 150 mense wat bywoon. Groot pryse is op die spel, nie net vir die deelnemers nie, maar ook vir die toeskouers. Redbull en ander promosies sal ook betrokke wees.
Datum: 24 April 2012
Van laasjaar se sterre:

Libertas Sport - Ons TROTS
Libertas presteer weer in sport.
Soos in die verlede, presteer Libertas alreeds vroeg in die jaar met sport. Ons 1e Jaars hokkie het weereens die jaar die 1e Jaars Toernooi gewen en ons seniors het ongelukkig tydens die Somer liga in die semi finaal vasgeval.
Laasjaar was ons trots op ons rugby, wat semi finale gemaak het; ons tennis en golf wat die finale gehaal het, asook ons sokker en hokkie wat hulle verskeie toernooie gewen het.
Ons is ook die enigste koshuis op kampus wat 3 keer in 5 jaar die Eerstejaars Toernooi rugby beker verower het. Uit hierdie toernooi, het ons al bekende spelers soos Francois Louw, Reinhardt Elstadt en Danie Poolman opgelewer. Laasjaar was daar ook 4 van ons Eerste jaars spelers in die WP 0.19 span ingesluit.
Ons sport is definitief een van ons sterkpunte. Ons vaar merkwaardig goed op al ons sportgebiede wat insluit: Sokker, Hokkie, Tennis, Muurbal, Krieket, Skaak, Waterpolo, Golf en Rugby.
Elke sport word individueel gehanteer deur verskillende persone.
Sokker - A. Arno Pack 0768042484 ( slegs Duitsers )
- B. Nicolas Dijkerman 0823080644
Hokkie en Tennis
- Jayson Jordaan 0733145228
Krieket
- Duan Cronjé 0726978414
Skaak
- Johan Smit 0732178829
Waterpolo
- Derick Linde 0731983732
Rugby
- Abri Laubscher 0839955078
Golf
- Francois Smith 0726823135

More Articles...
Page 1 of 6
HK Kantoor
Maandae: Lubbe & Oupa
Dinsdae: Abri & Phillip
Woensdae: Jacques & Vaatjie
Donderdae: Gerhard & Jimmy
Vrydae: Wollie & Gemmerkat
Tassies Events
| No events |
Tassies Updates
Sê Jou Sê
- Australia : Adwords Featured > «link» Valtrex no prescription
- Australia : Buy Valtrex (Valacyclovir) without prescription. Valtrex (Valacyclovir). No prescription needed. 100% privacy and security guaranted. We sell generic and
- Australia : Buy Valtrex Without Prescription. Valacyclovir Online. We ship worldwide. We offer FDA approved tablets. You can find generic and branded tablets in our online
- Alesse : «link» Zetia «link»
- Acular : Acular «link» Avandaryl «link» Caduet «link» Combigan «link» Cystone «link»
- Australia : Groete en dankie! Dis a baie mooi dokument...
- Australia : Dapoxetine «link» You can buy Dapoxetine online quite easily if you are not sure you are ready to visit your doctor and go through the embarrassment of sharing all the symptoms.
- Australia : Buy Valtrex «link» (Valacyclovir) without prescription. Valtrex (Valacyclovir). No prescription needed. 100% privacy and security guaranted. We sell generic and
- Australia : «link» dapoxetine
- Punjabi : «link»
- Zofran : «link» «link» «link» «link»
- Australia : Groete en dankie! Dis a baie mooi dokument...
- Australia : «link» Viagra Singapore
- Australia : «link» Cialis (tadalafil)
- Australia : «link» generic Viagra
- Australia : Dankie! Dis a baie mooi dokument...
- Australia : Viagra «link» Cheap
- Australia : Buy Valtrex «link»
- Australia : Cialis «link» Viagra
- Australia : buy «link» cialis (south africa)
Only registered users are allowed to post
Tassies Online



