Libertas Akademie

Libertas is al vir jare lank ‘n gerespekteerde en in baie gevalle ‘n gevreesde opponent op die sportveld met uitmuntende prestasies op verskeie gebiede, maar sport is nie al gebied waar Libertas presteer nie.

Libertas het hierdie jaar die beker gewen vir die beste presterende PSO Manswyk (Universiteit Stellenbosch) in Akademie, 2009.  Ons beplan om op hierdie akademiese sukses voort te bou in 2010 en ook om meer akademiese steun aan ons lede te gee.

Hierdie akademiese steun sal meestal binne cluster verband plaasvind waar interaksie met ander studente met dieselfde kursus kan geskied.  Daar is ook mentors wat inligtingsessies sal aanbied en ‘n moontlike tutor program waar hulp by ouer en selfs nagraadse studente verkry kan word.

Akademiese vrae en hulp is nie net vir eerstejaarstudente nie maar ook ouer studente.  Daar word hulp aangebied op alle gebiede en vlakke byvoorbeeld vrae oor Hemis ensovoorts.  Studente sal na die korrekte persone verwys word indien ons nie die antwoorde kan verskaf nie.


Kontak asseblief vir Abri Marais (HK - Akademie en Mentors) by

082 558 9166 of This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

indien daar enige vrae is.



Feel like making a comment on the above article?


Please register or login first.

Wat Dink Jy?

What are you most looking forward to in Libertas Week?

Tassies Facebook

Connect through Libertas

News, events, videos, photos, comments...


facebook
twitter
rss
google
youtube
Your knowledge partner...

mymaties matiessport
I thought about it...

webstudies webmail
This Website is best viewed with...

mozilla @ 1024 x 768 or higher resolution.

:: Search n Find ::

:: Contact Us ::

HK 2010: hklibert@sun.ac.za
Primarius: ianw@sun.ac.za
Webmaster: 15315525@sun.ac.za
Phone: +27 (0) 21 808 9111

:: Find Us ::

HK House: 63 Victoria Street
Stellenbosch
7600
[View Map] * [View Campus Map]
We have 7 guests online