:: Fraternity ::
FRATERNITY
|
|
"Fraternity is the fuel that allows common people to produce uncommon results." |
Die seksie met klas waar vriende in 'n oogwink broers word. Daar waar dit minder gaan oor kompetisie en meer gaan oor goeie tye, want ons is in 'n liga waar ander seksies net kan droom om te wees!
Vanaf ons stigtings vaders, ADK en Scotie, tot die nuutste broers, streef ons net na een ding... die perfekte kuier!!
Ons is die eerste seksie wat 'n drag, kreet, en wapen het; dus is ons die seksie wat tempo stel vir die res om by te hou...
Tassies Events
| No events |



