Libertas HK 2012
Ons as HK van 2012 verwelkom jou, as mede Tassie Ranger, en beloof om jou te help op alle tereine.
Die HK Huis is oop vir almal, en jy kan met eenige vrae of versoeke na die HK Huis kom.
Ons is jou vriend, sowel as Mentor en sal help om tot jou volle potensiaal op Stellenbosch te groei.
Mag dit 'n wonderlike jaar en ervaring in Libertas wees.
Tassies Events
| No events |
