SPORT
Sokker
Sokker in die "Spotlight"!
Sokker
Sokker in die "Spotlight"!
Sokker in die "Spotlight"!
Op die oomblik is daar net een woord op die tonge van elke Suid-Afrikaner... "Sokker", FIFA South Africa World Cup 2010 is hier, maar daar is ook iets aan die gebeur in die pragtige dorpie Stellenbosch, by die baie bekende privaat manswyk, Libertas!
Libertas het twee sokkerspanne, 'n A -en B-Span, en albei neem deel aan die Koshuis-Superliga. Libertas A is huidiglik 5de op die log en Libertas B is eerste!!
Libertas B het ‘n uitstekende wedstryd teen Dagbreek A gehad waar hulle 5 – 1 gewen het. Hulle is ook onoorwonne tot dusvêr en ons is baie trots op die ouens.
Die resultate van die eerste gedeelte van die seisoen is as volg:
Week 1:
Libertas A gelykop teen Elsenburg (1 – 1)
Libertas B wen teen Helshoogte (3 – 0)
Week 2:
Libertas A wen teen helshoogte (2 – 0)
Libertas B wen teen Eendrag A (4 – 1)
Week 3:
Libertas A gelykop teen Eendrag A (0 – 0)
Libertas B wen teen Helderberg (2 – 1)
Week 4:
Libertas A wen teen Helderberg (2 – 0)
Libertas B (nie gespeel)
Week 5:
Libertas A verloor teen Boland College A (1 – 2)
Libertas B wen teen Dagbreek A (5 – 1)
Week 6:
Libertas A verloor teen Metanoia A (2 – 1)
Libertas B (nie gespeel)
Verdere wedstryde sal in die derde kwartaal gespeel word. Tot volgende keer, geniet die World Cup, GO BRAZIL!!!! :)
Tassies Events
| No events |


