Mej. Libertas 2012
Mej Libertas
Een van die grootste events op kampus en een van Libertas se grootste events van die jaar. Die mooiste meisies op Kampus neem deel om as Libertas se eie bekend te staan.
Daar is bekende beoordeelaars byvoorbeeld Roxy Louw (model), Breyton Paulse (Springbok rugby speler), Reinhardt Elstadt (Stormers), om net ‘n paar te noem.
Dit vind jaarliks by die Klein Libertas Teater plaas met +/- 150 mense wat bywoon. Groot pryse is op die spel, nie net vir die deelnemers nie, maar ook vir die toeskouers. Redbull en ander promosies sal ook betrokke wees.
Datum: 24 April 2012
Van laasjaar se sterre:



Comments