Pro Merito 2010

Jis manne Die tyd het aan gebreek vir Libertas se eie JAAREIND AFSLUITINGS FUNKSIE!!!

At this event all the funny stuff and great moments are revealed of things that happened in Libertas throughout the year!

Sien wie's Vark van die jaar :: Find out who achieved what in our Culture Prizes :: Hoor watter Sportmanne word Springbokke

Daar is 'n Spit Braai en Wyn op die tafels - hmmm LEKKER

Kaartjies kos slegs R50 p.p en is elke dag tussen 13h en 14h beskikbaar in die Neelsie of op die Rooiplein.

Maak gou manne, die tyd loop uit en die datum kom nader!

This is a event not to be missed!

For any more information, please contact Vaatjie @ 072 170 59 11 OR This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

 

Mej. Libertas 2010 die nuwe Mej. Matieland

Mej. Libertas is hier, en manne, hierdie een gaan ons mal!

Neelsie? Hoekom, dis boring en normaal. Hierdie keer vat ons daardie stap(pie) verder... Klein Libertas Teater! Judges soos Minki van der Westhuizen en Breyton Paulse... Champagne by ingang, met verversings later die aand. 12 Onvergeetlike mooi meisies wat met hul boudjies en smiles die judges probeer impress.

Hoe kan mens so geleentheid misloop, en veral as dit jou slegs R50 uit die sak jaag!


Mej. Libertas 2010 @ Klein Libertas Teater

Woensdag, 21 April 2010 -

Kry jou kaartjie nou by Neelsie tussen 13:00 en 14:00 of 24/7 by Libertas HK Huis.

Sien almal daar en onthou, smart casual dress code, ek weet jy wil daardie girls impress!!


Hieronder is 'n paar foto's van die Top 20 toe ons hul Lanzerac toe gevat het, net om weer seker te maak wie verdien daardie...

   

Wat Dink Jy?

What are you most looking forward to in Libertas Week?

Tassies Facebook

Connect through Libertas

News, events, videos, photos, comments...


facebook
twitter
rss
google
youtube
Your knowledge partner...

mymaties matiessport
I thought about it...

webstudies webmail
This Website is best viewed with...

mozilla @ 1024 x 768 or higher resolution.

:: Search n Find ::

:: Contact Us ::

HK 2010: hklibert@sun.ac.za
Primarius: ianw@sun.ac.za
Webmaster: 15315525@sun.ac.za
Phone: +27 (0) 21 808 9111

:: Find Us ::

HK House: 63 Victoria Street
Stellenbosch
7600
[View Map] * [View Campus Map]
We have 44 guests online