JOOL/RAG 2010 Uitslae

RELABEL - There's a space for U... Theme van Libertas en Erica se JOOL 2010!

Uitslae as volg...Kom ons herinner net almal dat daar geen prys gegee was aan die groep wat die meeste fun gehad het nie!

SMOEG-Beker: 14de (al die onderstaande uitslae is onderafdelings, en tel uit 20 koshuispare)

JOOL-Beker: 15de

Vlotte - 11de

Vensters - 7de (Dankie Vaaitjie!)

Trollies - 11de

Bemarking - 12de

Buddy - 16de

Big Bleed - 15de

Akkerjolle - 11de

Vensters Stalletjie - 10de

Gemeenskapsbeker: 16de

Geldbeker: 17de

Baie Dankie vir almal se harde werk, HK, Seniorskomitee, 2de Jaars Komitee en belangrikste van almal, die 1ste Jaars van Libertas!! Hoop almal het dit baie geniet en sterkte met die jaar wat voorlĂȘ... :)

 

JOOL/RAG 2010 Datums

Hierdie datums sal ook binnekort op die website se kalender geplaas word, maar vir nou, volg en onthou, want dis die beste tye van jou lewe!

JOOL/RAG 2010 met LIBERTAS en ERICA...

Datum:

Woensdag, 13 Januarie 2010

Saterdag, 16 Januarie 2010

Dinsdag, 19 Januarie 2010

Donderdag, 21 Januarie 2010

Saterdag, 23 Januarie 2010

Maandag, 25 Januarie 2010

Maandag - Vrydag, 25 - 29 Januarie 2010

Maandag - Vrydag, 1 - 5 Februarie 2010

Beskrywing:

Eerstejaars arriveer op Stellenbosch

Akkerjolle verkope

Trollies

Vensters

Vlotte

Klasse Begin

Big Bleed (Bloed skenk in Neelsie)

Buddy Week

Meer inligting rakende elke datum sal later ook op website beskikbaar gemaak word.

   

Page 1 of 3

Wat Dink Jy?

What are you most looking forward to in Libertas Week?

Tassies Facebook

Connect through Libertas

News, events, videos, photos, comments...


facebook
twitter
rss
google
youtube
Your knowledge partner...

mymaties matiessport
I thought about it...

webstudies webmail
This Website is best viewed with...

mozilla @ 1024 x 768 or higher resolution.

:: Search n Find ::

:: Contact Us ::

HK 2010: hklibert@sun.ac.za
Primarius: ianw@sun.ac.za
Webmaster: 15315525@sun.ac.za
Phone: +27 (0) 21 808 9111

:: Find Us ::

HK House: 63 Victoria Street
Stellenbosch
7600
[View Map] * [View Campus Map]
We have 6 guests online