A (Lydia) lady serves respectfully with pride and integrity.
A great summary of Lydia's values that we strive for and live by; servitude, mutual respect, pride, integrity and being a lady.
Lydia is dié dameskoshuis op kampus. Vernoem na die eerste vroulike professor in Suid-Afrika, Lydia van Niekerk, streef Lydia daarna om dame-wees te vier en 'n susterskap te vorm. Met 'n sterk waardegedrewe koshuis is ons waardes vir ons uiters belangrik en word bande ook op die manier gebou.
Here we are a family and not just a residence or a place to sleep and study. Lydia ladies look out for each other and form a great support network for each other. Enjoying events together, supporting different teams and naturally having a lot of fun together are some of the things that tie Lydianers together.
Bo en behalwe 'n pragtige gebou en binnehof(quad) is Lydianers se harte vir mekaar en vir ander mense sekerlik die eienskap wat die koshuis rerig 'n huis weg van die huis af maak.





