Minerva Dameskoshuis, die Huis van Wysheid, Skoonheid en Kunste was in 1958 geopen. The beginning of the Greek legend on Stellenbosch campus was born.
Interestingly Minerva is the Roman name for the Greek Goddess Pallas Athena (which our termly newspaper is appropriately named after). She is often depicted with an owl, her sacred creature and a symbol of wisdom.
Elke jaar vier ons Minerva se geskiedenis deur toga’s aan te trek op spesiale okasies soos die inlywing van die nuwe Huiskomitee en gedurende Minerva Week.
Minerva is also represented in the University of Stellenbosch’s official coat of arms. As part of the emblemshe is a symbol of learning and symbolises the university’s striving ( As can be seen below). Minerva also appeared in the arms of the Transvaal University College.
Ons leuse is ‘Meer as net ‘n Matie’ en ons dra trots ons reputasie as die huis van passie en ‘trouvrouens’.
guest_5145 : Ek is soooooooo opgewonde om Minerva toe te kom!! :D
guest_3374 : ek wil graag net weet of die res al welkomings programme uitgestuur het van die koshuis??? want `n vriend van my wat plek gekry het by minerva het nog niks welkomingsboekie gekry nie.
guest_8562 : CV plasing het gesluit, suksesvolle kandidate sal teen die einde Oktober bevestig word