Click on the slide!

Minerva week 2013

Sosiaal >> Minerva sosiaal

17-24 Februarie

Minerva…

More...
Click on the slide!

MiniHelde Toer

Sosiaal >> Minerva sosiaal

t.b.v MGD

"Ons is almal net hier om vriende te maak, en te blikskud, natuurlik" Die MiniHelde "crew" het onlangs ons MAD2…

More...
Click on the slide!

Pallas is hier

Nuus >> Minerva nuus

Tweede uitgawe wat jy nie sal wil neersit nie!

  Die nuwe Pallas is hier! Na daggies aftel en in 'n koue sweet uitslaan van opgewondenheid is die Pallas…

More...
Click on the slide!

Pallas- kampus beste 202

Nuus >> Minerva nuus

Pallas- beste op kampus!

Pallas gekroon as kampus beste!

More...
Click on the slide!

Minerva sêr 2012

Kultuur >> Kultuur

"'n Djas stel liedjies"- Nadia Gava

More...
Frontpage Slideshow (version 2.0.0) - Copyright © 2006-2008 by JoomlaWorks
     
Minerva
Minerva Geskiedenis PDF Print E-mail

Minerva Dameskoshuis, die Huis van Wysheid, Skoonheid en Kunste was in 1958 geopen. The beginning of the Greek legend on Stellenbosch campus was born.

 

Interestingly Minerva is the Roman name for the Greek Goddess Pallas Athena (which our termly newspaper is appropriately named after). She is often depicted with an owl, her sacred creature and a symbol of wisdom.

Elke jaar vier ons Minerva se geskiedenis deur toga’s aan te trek op spesiale okasies soos die inlywing van die nuwe Huiskomitee en gedurende Minerva Week.

Minerva is also represented in the University of Stellenbosch’s official coat of arms. As part of the emblem she is a symbol of learning and symbolises the university’s striving ( As can be seen below). Minerva also appeared in the arms of the Transvaal University College.

Ons leuse is ‘Meer as net ‘n Matie’ en ons dra trots ons reputasie as die huis van passie en ‘trouvrouens’.

 

 

 

Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Shout Box

LAST_MESSAGE: AGO

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za