|
"'n Meer senior tipe dans", soos gehoor in die gange van Minerva. Seniordans 2011 was 'n groot sukses! Classic Hollywood het die trick gedoen.
Die aand was propvol lekker musiek, dans en geselskap. Dankie aan die Alida en die komitee vir al hul moeite met die saal se opmaak, dit was werklik ‘n onvergeetlike aand! Die Huis het dit baie geniet... wanneer is dit Huisfondsdans? :) |
|
|