Housewarming 2011 PDF Print E-mail

Ons wil net baie dankie se aan ons HK vir Minerva se housewarming wat op die 9de Februarie plaasgevind het. Ons as eerste jaars het baie welkom gevoel by ons eerste amptelike sosiale funksie saam met ons seniors.

Met die lekker verversings en wyn was dit nie lank voordat ons almal heel gemaklik met mekaar gevoel het nie! Die inligting wat aan ons gegee was oor hoe om wyn te proe was baie interessant en maak ons as eerste jaars baie opgewonde oor die wynplase wat Stellenbosch omring!


Natuurlik was die ontmoeting van ‘big sis and little sis’ die toppunt van die gesellige aand want daar is niks so lekker soos om te weet dat daar wel n ouer persoon in die koshuis is waarop ons kan staat maak nie.

 

Minerva Polls

Dis amper weer sêr seisoen! Gaan jy oorslaap in die Neelsie? En wat is jou must pack?
 

Weer

Wed
Clear
38°C | 20°C
Thu
Clear
38°C | 20°C
Fri
Clear
35°C | 17°C

Kontak

HK: hkminerv@sun.ac.za
Huismoeder:   minerva2@sun.ac.za
Web Admin: 15614816@sun.ac.za